.
Tuisblad skakelOor Karen skakelSpesialisasie skakelDiens skakelProdukte skakelKontak skakel

Afrikaans | English

        

   

        
   

 


Karen het Stads- en Streeksbeplanning gestudeer aan die Universiteit van Pretoria. Die graad is verwerf aan die einde van 1994.

Karen was woonagtig in Wes-Afrika vanaf Januarie 1996 tot April 1998, waarna 'n ontwerp en hoë kwaliteit drukkersbesigheid, Print Expression cc, gestig is. Hierdie besigheid is steeds aktief en word ook vanaf die huis bedryf.

Die belangstelling in kruie is al vir jare ontgin, eers as geurmiddels vir kos, en later as natuurlike helers en immuniteitbouers.

Na leesbestudering van medisinale eienskappe van kruie, is besluit om 'n Diplomakursus te doen aan die Institute of Natural healing, 'n internasionale instituut, gebaseer in Engeland. Die kursus is aan die einde van 2005 voltooi.

Na bewuswording van die natuurlike helende eienskappe van kruie, en vervolgens oorgang na kruie eerder as konvensionele medisyne, is besluit om ander ook te help en by te staan in 'n nuwe lewenswyse, gekenmerk deur gebruik van kruie.

 

 


Tuisblad | Oor Karen | Spesialisasie | Diens | Produkte | Kontak

 


Kopiereg ©2007