.
Tuisblad skakelOor Karen skakelSpesialisasie skakelDiens skakelProdukte skakelSpeelgoed skakel

Afrikaans | English

        

   

        
  INLIGTINGSESSIES EN VERJAARSDAGTEES

Bespreek nou vir 'n besonderse geleentheid wat liggaam & siel vul met vreugde

 

 


Karen se Kruie is 'n omvattende kruiepraktyk wat fokus op die vestiging van 'n bewustheid oor kruie en die voordele van gebruik daarvan.

Karen se Kruie spesialiseer in raadgewing oor kruie, die voorsiening daarvan en die ondersteuning in die gebruik, asook in aanbevelings oor dieetgewoontes ten einde algemene gesondheid en weerstand teen siektes te bou.

In kruiekunde word daar nie noodwendig 'n wonderkuur aanbeveel nie, maar eerder 'n lewenswyse wat gesondheid, weerstand teen siektes en lewenskwaliteit kan verbeter. 

Kruiekunde is 'n holistiese manier van dink en doen.

KRUIE IS VIR GESONDHEID!

 


Tuisblad | Oor Karen | Spesialisasie | Diens | Produkte | Kontak


Kopiereg ©2007