.
Tuisblad skakelOor Karen skakelSpesialisasie skakelDiens skakelProdukte skakelKontak skakel

Afrikaans | English

        

   

        
 

 

 

 


KIOSK

Groot verskeidenheid kwaliteit produkte word te koop aangebied. Informele konsultasie met gekwalifiseerde kruiekundige is beskikbaar gedurende Kioskure.

Die Kiosk is Maandae tot Donderdae oop van 09:00 tot 12:00, asook elke laaste Saterdag van die maand van 09:00 tot 12:00.

TUINKLUB VIR KINDERS

Elke laaste Saterdag van die maand van 10:00 tot 11:00

INLIGTINGSESSIES / VERJAARSDAGTEES

Sessies / Tee bestaan uit:

  • Kruie-vrugtedrankie met aankoms
  • Bespreking en algemene vrae
  • Ligte versnapering en Kruietee
  • Besigtiging van kruietuin (opsioneel)
  • Inligtingstuk oor die onderwerp
  • Informele Konsultasie 
  • Alle produkte te koop aangebied

Besprekings is noodsaaklik.

Koste per inligtingsessie: R 35.00 / persoon

 


Tuisblad | Oor Karen | Spesialisasie | Diens | Produkte | Kontak


Kopiereg ©2007